sien ook wat ander sien fraaie meisie van buite– sy, is seker nooit alleen sien ook wat ander nie sien teruggetrokke vrou– sy, is so alleen Afrikaansgedigte 0 Susann Deysel Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en ‘n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome. Website Related Posts lewensreisiger February 22, 2019 Aspoestertjie February 18, 2019 Kerslig February 15, 2019 Skryf jou opmerking Cancel Reply Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment. Notify me of follow-up comments by email. Notify me of new posts by email.