Gedigte

‘n ietsie vir jou

'n kort gediggie wat jy vir iemand kan gee
Google+ Pinterest LinkedIn Tumblr

Net vandag, net vir jou
‘n drukkie in jou oor
‘n soentjie op jou hart
net jy sal weet, want dis net vir jou

Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en ‘n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome.

Skryf jou opmerking