gedroogte vrugte in die son
muggies wat daarom drom

skerp warm son

leeggedruk in ‘n drom
vra almal waarom
draai die muggies daar om

Author

Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en ‘n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome.

Skryf jou opmerking