Author

Susann Deysel

Browsing
Gedigte

klein gode in ons magtige tegnologiese koninkrykheeldag met vingers en oëvasgenaelin silikoonwêreldtjiekommunikeer met medegodedeur druk van knoppiegesigloos, gesigloos ken ons mekaarklein gode in ons oorvol tegnologiese koninkryk.

Keep Reading
Gedigte

kraal vir kraalryg ek jou inpynkrale, verlangekrale,begeertekrale, hartskrale,wens-ek-vergeetkraleglip ‘n skeidingskraal tussenin,ek-verlangkrale,staak-om-my-te-belkralehierdie string kan ek net nie neersit!

Keep Reading