sien ook wat ander sien fraaie meisie van buite- sy, is seker nooit alleen sien ook wat ander nie sien teruggetrokke vrou- sy, is so alleen

sien ook wat ander sien fraaie meisie van buite- sy, is seker nooit alleen sien ook wat ander nie sien teruggetrokke vrou- sy, is so alleen
Dis soos ‘n lied Om te stap in groot Parys Die Eiffel op te ry met hysbakke waardeur jy ver kan sien Prente van bo te neem oor…
Die plek waar bloubloed nog regeer waar kerke nog toeriste trek en ‘n sambreel jou vergesel waar ondergrondsetreine jou karwei en mense suur lyk dis Londen, plek van…
Staan ek soos ‘n kind En oopmond opkyk na die staalkonstruksie wat op-op-opstrek na die hemel Tussen vier pilare wat wydsbeen staan duisende stukke wat vashou staan ek…
Eendag in die koue daar op die plein in Moskou wil ek klappertand kyk na ‘n sprokieskerk Een nag in die koue daar in ou Moskou wil ek…
My Ierland hoe verlang ek tog na jou groen lappies grond en rojale mense My Ierland hoe verlang ek tog na jou slanke bene bedek met halwe lower…