Ek wil hê dat die wêreld moet weet dat my mense daagliks in my land vermoor word terwyl die regering te bang is om iets te doen, omdat hulle steun kan verloor.

Ek wil hê dat die wêreld moet weet dat my mense daagliks in my land vermoor word terwyl die regering te bang is om iets te doen, omdat hulle steun kan verloor.
Dis nog pynlik om in die spieel te kyk en haar gesig te sien.
Ek kan my soms doodlag vir party van my taalgenote. Dan, as ek klaar gelag het besef ek dat ek so Afrikaans is as wat kan kom juis…
Een ding wat ons nooit wil doen nie, is om totsiens te sê.
Is dit nie maar wat meeste mense is nie?
Daardie vye op my grootouers se plaas is ‘n metafoor vir hoe ‘n mens moet lewe. Pluk dit terwyl jy kan. Eet dit terwyl dit lekker soet is. Wag vir die volgende seisoen.