Jy dink jy weet alles, want jy het dit mos gesien op TV, tot jy daar staan, reg voor Stonehenge en sien dis groter en veel meer as…

Jy dink jy weet alles, want jy het dit mos gesien op TV, tot jy daar staan, reg voor Stonehenge en sien dis groter en veel meer as…
Die plek waar bloubloed nog regeer waar kerke nog toeriste trek en ‘n sambreel jou vergesel waar ondergrondsetreine jou karwei en mense suur lyk dis Londen, plek van…
Eendag in die koue daar op die plein in Moskou wil ek klappertand kyk na ‘n sprokieskerk Een nag in die koue daar in ou Moskou wil ek…
My Ierland hoe verlang ek tog na jou groen lappies grond en rojale mense My Ierland hoe verlang ek tog na jou slanke bene bedek met halwe lower…