rol oor my
laaf my
siel

vryf sout
ontsmet my
siel

rol oor my
was my
siel

laat my siel
dan uitspoel

Author

Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en ‘n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome.

Skryf jou opmerking