

einde van die maand.inkopies by picknpay.coza / tuisafleweringkliek-kliekbanksake by twenty20.coza / geen fisiese takkekliek-klieksosiale kalender by IOLkliek-kliekgesels met vriende / kollega langsaankliek-kliekeinde van ‘n interaktiewe maandkliek.
my naam is ek@mytafel.commy vriende is gesiglose virtuele mensemet virtuele nameen ons kuier in virtuele kletskamersek, ek@mytafel.comis een van die gesiglose skakelsin die wye netwerk
kraal vir kraalryg ek jou inpynkrale, verlangekrale,begeertekrale, hartskrale,wens-ek-vergeetkraleglip ‘n skeidingskraal tussenin,ek-verlangkrale,staak-om-my-te-belkralehierdie string kan ek net nie neersit!
DromermanJy’s die lig in die dagDie kleur in die veldDromermanJy’s die lig in my nagDie man op die maanDromermanJy’s die lied in my sielDie galop van my hartDromermanJy’s…
staan ek aan my toutjiesreg om te dans op elke beweging van jou handeelke dag laat jy my aan die toutjies danstot eendag dat jy my hoog op…
hoe kan ‘n vlerklose engel vlieg?waarnatoe gaan die engel dan?wat doen die engel dan?Die Heer weet alleen.kan ‘n hartverlore persoon nog liefhê?voortbestaan?en aangaan?Die Heer weet alleen,En die tyd…