prent om te kleur
papier om te skeur
frommel my weg in โ€˜n hoek
maar my hart bly soek

prent om te kleur
papier om te skeur
bly skeur en skeur
en verkleur

papier geskeur
prent ontkleur

Author

Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en โ€˜n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome.

Skryf jou opmerking