O genade, die hemel is besig om te wil val 🙂

O genade, die hemel is besig om te wil val 🙂
Die dag as jy voel jy wil iemand verwurg.
blink waterpêrellyf spoel uit sit een skulp in lok stap weg fee witsoutlyf blink in son word afgevryf vlieg weg druppels op die grond val nimf/fee vir nog…
neem my oogentong los die klop van my hart hoef nie te sien om lief te raak hoef nie te hoor hoe daaroor gefluister laat die klop van…
sien ook wat ander sien fraaie meisie van buite- sy, is seker nooit alleen sien ook wat ander nie sien teruggetrokke vrou- sy, is so alleen
Ek is ‘n dromer omdat ek ‘n realis is. Lees dit! #velsorg #Afrikaans