Jy dink jy weet alles, want jy het dit mos gesien op TV, tot jy daar staan, reg voor Stonehenge en sien dis groter en veel meer as…

Jy dink jy weet alles, want jy het dit mos gesien op TV, tot jy daar staan, reg voor Stonehenge en sien dis groter en veel meer as…
Die plek waar bloubloed nog regeer waar kerke nog toeriste trek en ‘n sambreel jou vergesel waar ondergrondsetreine jou karwei en mense suur lyk dis Londen, plek van…
as jou siel hunker na lande oor die see jou voete brand vir vreemde paaie jou tong kwyl vir iets nuuts hoe kan jy nie jou tasse pak?…
Eendag in die koue daar op die plein in Moskou wil ek klappertand kyk na ‘n sprokieskerk Een nag in die koue daar in ou Moskou wil ek…
het nie meer ‘n glimlag vir more more is gister en gister was grys geen glimlag vir more more is doelloos gister is soos more
vir liefde sal ek hensop vir liefde sal ek sterf deur verraad sal ek kwyn deur jou hand het ek gesterf