waag nie wasemwoorde
kla verkla tot kaf
waag nie aapkruip
kla verkla tot kaf

daag jou,
as jy broek soos ek kan dra
wees ‘n man

Author

Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en ‘n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome.

Skryf jou opmerking