waterskildery By Susann Deysel waterskildery geverf op my hande berg met rooi-oranje lug mense wat daarop loop lang skadu’s agterna tot die eerste druppel aan die kleure raak als vloei deurmekaar soos dit in my lyk verf op die vloer gedigte 0 Author Susann Deysel Johannesburgse blogger en vryskutskrywer met 3 katte, 2 kinders en ‘n Ier wat nie weet wat dit is om stil te sit nie. Die familie is vol swerflus, groot planne en baie drome. Website Related Posts Jy weet waarvan ek praat. August 30, 2019 gebed August 27, 2019 uitdaging August 26, 2019 Skryf jou opmerking Cancel Reply Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment. Notify me of follow-up comments by email. Notify me of new posts by email.